Werksaamhede by die Universiteit van Limpopo is vandag gestaak weens studentebetogings oor veiligheid, en 'n kursus wat na bewering nie ge-akkrediteer is nie. Spektrum het verneem dat studente, kantoorpersoneel en dosente vyf minunte gegee is om die kampus te verlaat. Die Universiteit self, en die departement van hoër onderwys kon nog nie vir kommentaar bereik word nie, maar ons het by studente verneem wat aan die gang is.