Spektrum

Spektrum


Listen Later

Die departement van Omgewingsake, Bosbou en Visserye het 'n beroep op rolspelers gedoen om met planne vorendag te kom om die Brulpikkewyn van uitsterwing te red. Navorsing tans toon dat die pikkewyn teen 2026 uitgesterf sal wees. Die aangepaste voorgestelde Biodiversiteit bestuursplan vir die Brulpikkewyn is pas in die staatskoerant gepubliseer vir kommentaar. Met die plan beoog die departement om die afname in die getalle van die spesie stop te sit binne vyf jaar. Tianette Staal die vetenere suster en bestuurder van die "African penguine and Seabird sanctuary " of APPS naby Kleinbaai in die Wes-Kaap sê daar is 'n tekort aan voedsel vir die voëls.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpektrumBy RSG

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings


More shows like Spektrum

View all
Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,720 Listeners

Friday Night Comedy from BBC Radio 4 by BBC Radio 4

Friday Night Comedy from BBC Radio 4

2,097 Listeners

WorldWide Markets with Simon Brown by JustOneLap.com

WorldWide Markets with Simon Brown

19 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

11 Listeners

The Midday Report with Mandy Wiener by Primedia Broadcasting

The Midday Report with Mandy Wiener

3 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

20 Listeners

MoneywebNOW by Moneyweb Radio

MoneywebNOW

7 Listeners

Monitor by RSG

Monitor

2 Listeners

Naweekaktueel by RSG

Naweekaktueel

0 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Radioteater by RSG

Radioteater

1 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners

Vers en Klank by RSG

Vers en Klank

0 Listeners

Kortom by RSG

Kortom

0 Listeners