Kollega en Spektrum-aanbieder, Suzanne Paxton het gisteraand die gesogte SAB Enviromental Media 2019 toekenning vir 'n lang-formaat storie gewen. Suzanne fokus veral op omgewingskwessies. Die storie was 'n opsomming van beriggewing oor ongewingskwessies van 2018. Die toekenning word jaarlikse gemaak, en sy voeg die toekenning nou ook by haar Kudu - toekenning vir die beste omgewingsjoernalis wat jaarliks deur Total en Sanparke gemaak word.
Hier is Suzanne se wenbydrae.....