Voornemende studente het tot volgende Saterdag kans om aansoek te doen vir befondsing van die Nasionale Finansiële Hulpskema. Die NSFAS besoek die week verskeie dorpe waar hulle voornemende aansoekers aanmoedig om aansoek te doen vir finansiële hulp. Volgens NSFAS se administrateur, Dr Randall Carolissen, is die doel om landelike en afgeleë gemeenskappe te bereik waar 'n klein aantal aansoeke ontvang word.