Die joernalis, JOHANNES MYBURGH, is onlangs terug uit Latyns-Amerika na 'n jaar in URUGUAY en VIER jaar in Brasilië, waar hy vir die nuusagentskap, AGENCE FRANCE PRESSE, in SAO PAULO gewerk het. In DIE proses het hy Latyns-Amerika goed leer ken, en berig oor massabetogings in verskeie lande. Myburg het egter ook van NADER op Brasilië gefokus, waar verskeie aspekte van DIE Suid-Amerikaanse reus, vir ander soort nuusstories gesorg het: