Spektrum

Spektrum


Listen Later

Die Minister van Vervoer, Fikile Mbalula, sê hy wil graag toesien dat geen motoris sy mond aan alkohol sit, voordat hy agter die stuurwiel inskuif nie. Mbalula wil wetgewing wysig om die alkoholbeperking na 0% te verlaag. Mbalula wil toesien dat wetgewing in die verband, reeds later vanjaar van krag sal wees. Die besturende direkteur van driving.co.za, Rob Handfield-Jones, twyfel egter of dit 'n wesenlike verskil in die aantal padongelukke- en sterftes sal maak. Handfield-Jones verduidelik wat die huidige wetgewing sê en hoe haalbaar 'n wysiging is ten opsigte van motoriste wat onder die invloed van alkohol bestuur.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpektrumBy RSG

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings


More shows like Spektrum

View all
Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,913 Listeners

Friday Night Comedy from BBC Radio 4 by BBC Radio 4

Friday Night Comedy from BBC Radio 4

2,113 Listeners

WorldWide Markets with Simon Brown by JustOneLap.com

WorldWide Markets with Simon Brown

20 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

12 Listeners

The Midday Report with Mandy Wiener by Primedia Broadcasting

The Midday Report with Mandy Wiener

4 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

MoneywebNOW by Moneyweb Radio

MoneywebNOW

10 Listeners

Monitor by RSG

Monitor

2 Listeners

Naweekaktueel by RSG

Naweekaktueel

0 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Radioteater by RSG

Radioteater

1 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners

Vers en Klank by RSG

Vers en Klank

0 Listeners

Kortom by RSG

Kortom

0 Listeners