In die program.... Die kredietgraderingsagentskap, Standerd and Poor voorspel dat die wêreld ekonomie in 'n resessie beweeg weens die Covid-19 pandemie. Standerd Bank bied 'n drie maande lening-betalings ruskans aan verbruikers.Ons praat met een van die eerste pasiënte in Suid-Afrika wat met die Covid 19-virus gediagnoseer is.En Taiwan stel maatreëls in plek om die Covid 19 pandemie te bestuur.