In die program...Ministers van die nasionale bevelsraad gee duidelikheid oor die regering se ingryping in verskeie sektore na 'n nasionale afsondering van drie weke aangekondig is..... Ons vra ook wat werknemers en werkgewers se regte en verantwoordelikhede is tydens die tydperk.... en Kuberkenners beweer dat 'n nuwe regerings-webtuiste wat geskep is om kleinsakeondernemings te help, deur kuberkrakers oorgeneem is...