In die program ... Daar is steeds heelwat onduidelikheid oor presies wat die land se inperkings-regulasies behels - 'n Ontleder verduidelik waarom die proses so lank vat.. Sommige van die land hoofroetes is besiger as gewoonlik soos mense na hul huise terugkeer voor die drie weke van afsondering begin.... Ons kry 'n oorsig van die situasie Suid-Afrika kan moontlik binnekort self toetse vir die COVID19-virus vervaardig en die sogenaamde Pasient 31 in Suid-Korea, is 'n voorbeeld van hoe een persoon, die Coronavirus na duisende mense kan versprei, ons kyk na die storie