In die program :Suid-Afrika het, volgens die jongste inligting, 709 COVID-19 gevalle. Niemand is dood nie en twaalf mense het reeds herstel.Intussen is 'n ernstige beroep op Suid-Afrikaners gemaak voordat 21 dae van afsondering afskop en die owerheid in Limpopo waarsku dat diegene wat uit die stede vlug, die gevreesde COVID-19 virus na die provinsie versprei.Maar inowers vlug steeds uit stedelike gebiede. Ons kyk wat op die land se paaie gebeur.