In die Program:Ons kyk na die impak van die Covid19-pandemie op jou polisse en of hulle sal uitbetaal indien jy die virus opdoen, of erger.Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê die impak van die Corona-virus op die sosio-ekonomiese toestande van Suid-Afrikaners, sal nog lank voortduur. Hoe het die Wes-Kaap dit reggekry om die verbod op die verkoop van tabk, op te hef, en waarom? En vakbonde is woedend oor die staat wat nie salarisverhogings betaal het nie