In die Program... 'n Versoek dat maatskaplike toelaes vir kinders met 500 rand vermeerder word.Vinpro vra die regering om die uitvoerverbod op wyn te verslap. TLU SA sê sukkelende kommersiële boere moet ook finansiele bystand van die regering ontvang en Denel wil honderde ventilators vervaardig.