In vanmiddag se program... Verskeie universiteite begin die tweede kwartaal aanlyn.Die Oos-Kaapse regering besoek plase om veiligheidsmaatreëls te monitor. Die hofsaak oor die Transnet-pensioenfonds word uitgestel na Junie. En MyPlayers versoek dat rugby-spelers toegelaat moet word om hul kontrakte binne 60 dae te kanselleer. .