In vanmiddag se program.. FEDSAS sê ouers moet aanhou om skoolfondse te betaal.Die SAOU loof die minister van basiese onderwys vir haar pogings om die skooljaar te red. Haarkapers versoek dat die inperkingsvlak vir die hervat van hul dienste, hersien moet word en Solidariteit versoek die president se ingryping oor die kriteria vir toerisme hulpverligting.