Die Internasionale Kinder Palliatiewesorg Netwerk, sê meer as 21 miljoen kinders wêreldwyd, benodig hulpverlening tydens sterfte. Die organisasie hou tans sy derde byeenkoms vir van die wêreld se top palliatiewe dokters, verpleegsters en versorgers in Durban. Die Wêreld Gesondheid Organisasie, definieer palliatiewe sorg as 'n "benadering wat fokus op die verbetering van pasiënte met lewensbedreigende siektes se lewensgehalte."