Die versekerings- en finansiële dienstegroep Liberty, ondersoek steeds presies hoe kuberkrakers by hulle stelsels ingebreek het. Die krakers eis 'n losprys vir die inligting van kliënte in hulle besit. Liberty het gesê dat hulle nie die losprys sal betaal nie. Intussen sê 'n rekenaar veiligheid spesialis van die maatskappy GTSP, Jacques van Heerden, dat die soort aanvalle nie nuut is nie...boonop begin kuberkrakers met nuwe aanvalsmetodes.....