In die laaste 60 maande het meer as 20 duisend Transnet pensioenarisse en hulle lewensmaats gesterf. Dit is volgens 'n antwoord van die Minister van Openbare Ondernemings, Pravin Gordhan, op 'n Parlementêre vraag. Die Vryheidsfront Plus se voorsitter, Advokaat Anton Alberts, sê die klas-aksie wat Transnet-pensioenarisse teen Transnet en die regering ingestel het, word elke jaar weens regsprosesse uitgerek....