Nog mense wat beweer dat hulle deur die diamanthandelaar Louis Liebenberg bedrieg is, het na vore gekom. Spektrum het die afgelope twee dae berig hoe Liebenberg daarvan beskuldig word dat hy geld by mense vir belegging in diamante neem, maar nie volgens ooreenkoms presteer nie. 'n Groep van sowat 30 van Liebenberg se beweerde slagoffers is nou besig om klagtes van bedrog teen hom in te dien. Izak du Plessis berig.