Die Afrikaanse sangeres, Karlien van Jaarsveld, is verbaas oor kritiek op die musiekvideo van haar liedjie "Rooilipsoene". Die video lyk byna op 'n druppel soos die Amerikaanse ster, Gwen Stefani, se musiekvideo vir die liedjie "Cool". Van Jaarsveld is, volgens haar bestuurder, versot op Stefani se musiek video, en wou dit so na as moontlik namaak. Volgens hulle, het hulle niks verkeerd gedoen nie.