Spektrum

Spektrum


Listen Later

'n Bykans onuitputlike bron van diamante kan groot welvaart aan Namakwaland en sy inwoners verskaf. Maar die oneffektiwiteit van die regering en die staatsbeheerde maatskappy Alexkor kniehalter kontrakteurs aan die Weskus van die Noord-Kaap. Dit is die versugting van delwer-kontrakteurs wat kla dat Alexkor hulle viktimiseer en nie betaal soos ooreengekom nie. Maar Alexkor ontken dit. Spektrum het aan een so 'n kontrakteur Gavin Craythorne gevra wat die situasie werklik is...

In die volgende bydrae praat ons met die DA se Veronica van Dyk asook die bestuur van Alexkor oor die bewerings.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpektrumBy RSG

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings


More shows like Spektrum

View all
Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,698 Listeners

Friday Night Comedy from BBC Radio 4 by BBC Radio 4

Friday Night Comedy from BBC Radio 4

2,101 Listeners

WorldWide Markets with Simon Brown by JustOneLap.com

WorldWide Markets with Simon Brown

19 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

11 Listeners

The Midday Report with Mandy Wiener by Primedia Broadcasting

The Midday Report with Mandy Wiener

3 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

20 Listeners

MoneywebNOW by Moneyweb Radio

MoneywebNOW

7 Listeners

Monitor by RSG

Monitor

2 Listeners

Naweekaktueel by RSG

Naweekaktueel

0 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Radioteater by RSG

Radioteater

0 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners

Vers en Klank by RSG

Vers en Klank

0 Listeners

Kortom by RSG

Kortom

0 Listeners