Graan SA het die afgelope naweek graanprodusente vereer vir hulle bydra tot voedselsekerheid in die land. Dirkie en Johan van As van die plaas Kinko in Swellendam in die Wes- Kaap is as die Graanprodusente van 2018 aangewys. Die Van As broers, boer al sedert 1985 op die plaas met kanola, gars, koring en lusern. Dirkie van As sê die politieke- en beleidsonsekerheid in die land gaan hulle nie laat op hou boer nie