Daar is reeds tekens dat verskeie luiperd-bevolkings in Mpumalanga op die rand van uitsterwing staan. Dit is van die bevindinge wat die hoof dierewetenskaplike van die Mpumalanga Toerisme en Omgewingsdepartement, Gerrie Camacho, bekend gemaak het by die 9de Oppenheimer-de Beers groep Navorsings konferensie in Johannesburg. Camacho sê dit is veral strikke wat deur gemeenskappe gestel word, wat luiperds vrek maak.