Spektrum

Spektrum


Listen Later

Die Seychelle het onlangs aangekondig dat hy uiteindelik onslae geraak het van die Ringnek parakiet, wat 'n indringer spesie op die eiland is. In Suid-Afrika is die Ringnek Parakiet ook 'n indringer spesies en moet jy 'n permit hê om hom te kan aanhou sê Ben Minnaar die voorsitter van die Pappagaaitelersvereniging van Suider Afrika, PVSA. Minnaar sê hulle is egter veel meer bekommerd oor die getalle van die Kongolese grys pappagaai of soos hy bekend staan die African Grey in die natuur. Minnaar sê nadat die besluit geneem is deur Cites by die 17de Konferensie van die partye wat in SANDTON gehou is dat die voël op bylaag een moet wees, het stropery in die natuur toegeneem.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpektrumBy RSG

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings


More shows like Spektrum

View all
Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,698 Listeners

Friday Night Comedy from BBC Radio 4 by BBC Radio 4

Friday Night Comedy from BBC Radio 4

2,101 Listeners

WorldWide Markets with Simon Brown by JustOneLap.com

WorldWide Markets with Simon Brown

19 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

11 Listeners

The Midday Report with Mandy Wiener by Primedia Broadcasting

The Midday Report with Mandy Wiener

3 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

20 Listeners

MoneywebNOW by Moneyweb Radio

MoneywebNOW

7 Listeners

Monitor by RSG

Monitor

2 Listeners

Naweekaktueel by RSG

Naweekaktueel

0 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Radioteater by RSG

Radioteater

0 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners

Vers en Klank by RSG

Vers en Klank

0 Listeners

Kortom by RSG

Kortom

0 Listeners