'n Strategie om samewerking tussen rolspelers op plase, ten opsigte van veiligheid en sekuriteit en voorvalle wat die landbougemeenskap beinvloed, glad en vinnig te laat verloop, is deur die landbou organisasie TLU SA aan die nasionale polisie kommissaris voorgelê. Kenners waarsku dat boere voorbereid moet wees om in droeë omstandighede te boer, en spreek grondhervormingkwessies wat net nie na 'n kant toe beweeg nie, van 'n post-apartheid mislukking deur die regerende party?