Die heersende droogte in die land het mense en veral die landbousektor twee keer laat dink oor water gebruik en hoe om water te bespaar, maar hoe gesond is die bron en kan ons water beskou as 'n kommoditeit? Kragvoorsiening is ook in die kollig, met verskeie boere wat soek na 'n plan om hulle plase onafhanklik te maak van die nasionale kragnetwerk, omdat hulle bloot nie meer Eskom se vermoee om krag te voorsien, vertrou nie.