Die Spektrum-span by Aardklop plaas boelie-gedrag onder die soeklig. Verteenwoordigers van FAMSA, 'n organisasie wat hom beywer vir gesonde familie-verhoudings, lewer insette oor hoe om afknouery aan te spreek. 'n Onderwyskenner, Professor Elda de Waal neem deel aan die gesprek en vertel ook meer van uitdagings in die onderwys. Dan maak 'n vierpotige vriend met die naam "skottels" 'n draai. En Jak de Priester maak musiek.