Die leier van die DA, Mmusi Maimane het die woning van die Gupta-familie beskryf as die plek waar president Jacob Zuma in werklikheid gevange geneem is. Maimane was aan die voorpunt van 'n optog na die Gupta-woning in Saxonworld, Johannesburg. Hy het aan die betogers gesê dit is teleurstellend dat bykans 'n jaar nadat die verslag oor staatskaping bekendgemaak is, nog niks daaraan gedoen is nie......