Die Vakbond Fedusa sê, hy vertrou nie die regering nie en glo vas dat daar politieke inmenging is by die Openbare Beleggings Korporasie. Fedusa het intussen aangekondig dat hy reeds met 'n konsultasie proses begin het om die moontlikheid te ondersoek om hulle beleggings by die Staatsdienspensioenfonds te onttrek. Die hoofsekretaris van Fedusa, Dennis George sê Fedusa tree nou dringend op in belang van hulle lede...