As jy beplan om binnekort strand toe te gaan, pak sonskerm, 'n hoed, 'n strandhanddoek en 'n sif. Dit is die raad van die direkteur opvoeding by uShaka, Joan Potter. Dit na die groot storm wat in KwaZulu-Natal gewoed het, 'n vrag rou plastiek in die see laat beland het en spoel nou op strande daar uit. Potter sê die plastiekballetjies wat bekend staan as "noodles", is dalk nie nou toksies nie maar dit gaan word as dit nie opgeruim word nie.