Die tugverhoor van die geskorste Eskom-hoof, Matshela Koko, het nie vanoggend hervat nie. Dit volg na die kragreus die getuienisleier van die verhoor afgedank het. Sebatja Matsaung is afgedank na 'n video van 'n argument tussen hom en die adjunk-redakteur van publikasie Financial Mail, Sikonathi Mantshantsha, die lig gesien het. Matsaung het uitgevaar teen Mantshantsha en gese sy beriggewing oor hom is vals. Ons luister na 'n klankgreep uit die video.