Die stryd teen veral renosterstropery is so fel, dat veldwagters nou berading moet ontvang om die druk en spanning te verwerk. Die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging het die afgelope naweek die orde van die BERGHAAN aan alle veldwagters van SANPARKE toegeken vir hulle werk in die stryd teen stropery. Property Mekwena, die besturende direkteur van SANPARKE, het die toekenning names die veldwagters ontvang.