Die VSA gaan op die eerste Junie onttrek aan die Parys Klimaats-ooreenkoms. Die aankondiging is deur President Donald Trump gemaak. Die ooreenkoms se doel is om te keer dat temperature wereldwyd met twee grade celsuis styg. CITES sê dat dit die VSA se besluit is om deel te neem aan die ooreenkoms. Prof Melville Saayman, die direkteur van die departement toerisme navorsing by die Noordwes Universiteit, stem nie saam met die passiewe houding nie