Die ANC ontken dat daar planne is om die party se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, te skors. Mantashe het vanoggend 'n nuuskonferensie oor die naweek se spesiale vergadering van die uitvoerende komitee toegespreek.Die politieke ontleder, Dr Piet Croukamp iis in ons ateljee.