Rou plastiek deeltjies wat in die see beland het by die Durbanse Hawe tydens 'n storm in KwaZulu Natal, begin nou ook op strande uitspoel in die Wes-Kaap. Gemeenskappe aan die KwaZulu Natalse kus het self skoonmaak operasies begin, na die sogenaamde nurdles daar op strande uitgespoel het. Tersia Marais van die organisasie, Stranded Marine Animal Rescue Team of SMART sê sy het Sondag die eerste klagtes ontvang dat daar plastiek op die strand uitspoel.