Die Noord-Kaapse dorpie Orania is die eerste in die wêreld wat oor sy eie kripto-geldeenheid beskik.Die dorp het reeds sy eie geld-eenheid wat as die Ora bekendstaan.