Die Departement van Water en Sanitasie sê, hy gaan voort met sy planne om die watertoevoer na munisipaliteite, wat nog nie reëlings gemaak het oor uitstaande waterrekeninge nie, voor of op 8 Desember, af te sny. Die departement het vroeër 'n lys bekendgemaak van munisipaliteite wat nie hulle waterrekening betaal het nie. Sputnik Ratau sê, baie munisipaliteite het reeds reëlings getref met die department.