President Jacob Zuma se ekonomiese nalatenskap vir Suid-Afrika, is net 'n sinkende skip. Dit is die mening van die hoof ekonoom van die Efficient Groep , Dawie Roodt. Die ANC verkiesings en beleidskonferensie sal die naweek plaasvind en na alle verwagting sal 'n nuwe ANC president verkies word. Roodt sê as mens dan terugkyk oor die tydperk waarin Zuma die president was, is daar min goeie dinge te sê...