Die Voorsitter van die DA se Federale Raad, James Self, sê die Kaapstad metro burgermeester, Patricia de Lille, het uitstel gevra vir haar antwoorde op 'n ondersoek teen haar. 'n Ondersoek na haar gedrag is deur die DA uitgevoer, en die verslag is aan haar gestuur. De Lille is gevra om redes te verskaf hoekom sy nie moet bedank as burgermeester van Kaapstad op grond van die verslag se bevindinge nie.