In 2017 het Duitsland ongeveer tweehonderd duisend vlugtelinge ontvang. Terwyl heelwat Europese lande weier om vlugtelinge te aanvaar, word die las om migrante te integreer wat behuising en sielkundige bystand betref, groter. Marlinee Fouche berig dat die Duitsers self toenemend ongelukkig is daarmee dat hulle belasting-geld gebruik word om vlugtelinge te onderhou wat nie probeer om by te dra tot die land se ekonomie nie.