Die voormalige hoof van die batestuursfirma Belvedere dagvaar die joernalis Alec Hogg. Dit volg na Belvedere en hul fondse vernietig is toe David Marchant van Offshore Alert in Amerika gesê het Cobus Kellerman bedryf 'n Ponzi-skema. Marchant en Hogg het dit die grootste Ponzi-skema nog ooit genoem. Intussen is alle ondersoeke teen Kellerman gestaak. Izak du Plessis het aan hom gevra hoekom hy Hogg wil dagvaar.