Vullis- en veral plastiek -besoedeling is besig om die land se finansies uit te put en om die land letterlik te verswelg. Dit is die waarskuwing van 'n kenners in die gebied. Prof Henk Bouwman van die departement van biologiese wetenskappe van die Noordwes Universiteit sê alhoewel mense al meer bewus raak van die impak van plastiek besoedeling is dit amper te laat om nou enige iets daaromtrent te doen