Herwinning van vullis behoort nie 'n groot uitdaging vir Suid-Afrikaners te wees nie maar eerder iets wat deel is van hulle daaglikse lewe. Dit is die mening van Annabe Pretorius wat verbonde is aan die Plastiekherwinningsorganisasie, SAPPRO. Pretoruis sê meeste mense besef nie daar is 'n monetêre waarde aan die leë plastieksak of bottel wat jy weggooi nie. Maar sy sê om te herwin is baie duur in Suid-Afrika...