'n Aasvoël ,genaamd Rosie, het nie net 'n nuwe vlieg rekord opgestel nie, maar ook in die proses waardevolle navorsings inligting aan wetenskaplikes besorg. Rosie het in 'n kwessie van drie maande sowat 1100 myl, of sowast 1770 kilometer gevlieg tussen Tanzanië, Suid-Afrika en Zimbabwe. 'n Spesialis projek bestuurder by die Trust vir bedreigde natuurlewe in Suid-Afrika wat veral met Aasvoëls werk, Andre Botha sê hierdie inligting gaan 'n groot bydrae lewer tot die bewaring van die Aasvoëls.