Het jy al gehoor van Cheddar Man? Dis 'n tien-duisend jaar oue fossiel wat in Engeland ontdek is. Tot nou toe het almal aangeneem dat hy 'n wit vel en bruin oë gehad het - totdat die wetenskap die teendeel bewys het. Cheddarman het 'n donker vel gehad, met ligte blou- of groen oë, en is afkomstig van die midde-ooste. Marlinee Fouche berig dat wetenskaplikes die verwikkeling beskou as 'n bewys dat die mensdom 'n gemeenskaplike oorsprong deel.