Die gemeenskap van Bethuli in die Vrystaat is baie opgewonde oor 'n geskiedkundige fonds op die dorp. Tydens die opknapping van 'n gedenk standbeeld oor die 1938 simboliese Groot Trek, het die restoureerder Quandeen Grindling afgekom op 'n glasbottel met briewe in. Die bottel was versteek agter 'n metaal plaat. Trudie Venter, 'n inwoner van Bethulie en plaaslike geskiedenis kenner sê almal brand van nuuskierigheid om uit te vind wat in die briewe staan