Volwassenes en kinders, wat op tabakplase in Zimbabwe werk, staar ernstige gesondheidsrisiko's in die gesig. Dit is een van die bevindinge van 'n verslag deur die organisasie, Human Rights Watch. Die verslag fokus op verskeie kwessies, wat kinderarbeid en menseregte-vergrype insluit. 'n Navorser by die kinderregte afdeling van Human Rights Watch, Margaret Wurth het die verslag met Hanri Wondergem bespreek.