Die burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille, sê 'n gedeelte van die DA is besig met 'n heksejag teen haar. Dit volg na die DA by sy federale kongres besluit het om leiers binne 48 uur na 'n mosie van wantroue te skors. De Lille sê dit is duidelik dat die party so graag van haar ontslae wil raak dat hulle bereid is om hulle eie reëls en regulasies na goeddunke aan te pas. Suzanne Paxton praat met haar hieroor.