INTRO: Supersport sê hulle praat met alle partye oor die voorval waartydens die voormalige Springbok-speler en nou rugbykommnetator Ashwin Willemse vanaf die stel geloop het. Die beeldmateriaal van die voorval het groot aandag op sosiale media getrek. Willemse sê sy mede ontleders, Naas Botha en Nick Mallet, het hom op 'n neerbuigende wyse behandel. 'n Mede skrywer van Willemse se biografie en ook die skrywer van Errol Tobias se biografie, Heinrich Wyngaardt, het sy mening oor die voorval gegee..OUTRO: Dit was Heinrich Wyngaard, die mede skrywer van Ashwin Willemse se outo- biografie. Hy het met Vincent Mofokeng gepraat...