Spektrum

Spektrum


Listen Later

Duisende Georgiane het in die hoofstad Tbilisi betoog teen die regering se onderhandelinge met die Russiese Maatskappy Gazprom. Die inwoners het 'n sewe kilometer lange menslike ketting gevorm met plakkate orals wat gelees het NO to Gazprom. Die protesgangers sê hulle is bang dat die Russiese maatskappy wat deels deur die Russiese regering besit word weer 'n voet in die deur gaan kry om hulle te kan onderdruk. Verskeie Suid-Afrikaanse boere is destyds na Georgië om die land met landbou ontwikkeling te help. Die ooreenkoms het intussen tot verskeie ander geleenthede ook gelei, vir beide Suid-Afrikaners en Georgiane. By ons op die verhoog vanuit Georgië is Juba Maruashville. Hy was aanvangklik betrokke by die landbou ooreenkoms en ondersoek tans ander moontlikhede in die land.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpektrumBy RSG

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings


More shows like Spektrum

View all
Global News Podcast by BBC World Service

Global News Podcast

7,716 Listeners

Friday Night Comedy from BBC Radio 4 by BBC Radio 4

Friday Night Comedy from BBC Radio 4

2,099 Listeners

WorldWide Markets with Simon Brown by JustOneLap.com

WorldWide Markets with Simon Brown

19 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

11 Listeners

The Midday Report with Mandy Wiener by Primedia Broadcasting

The Midday Report with Mandy Wiener

3 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

20 Listeners

MoneywebNOW by Moneyweb Radio

MoneywebNOW

7 Listeners

Monitor by RSG

Monitor

2 Listeners

Naweekaktueel by RSG

Naweekaktueel

0 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Radioteater by RSG

Radioteater

0 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners

Vers en Klank by RSG

Vers en Klank

0 Listeners

Kortom by RSG

Kortom

0 Listeners