Beaufort-Wes sal binnekort 'n groter toerisme- en sake-middelpunt in die Sentrale Karoo wees, ná die stigting van 'n vliegskool by die plaaslike vliegveld. Die Avic Internasionale Vliegakademie (AIFA) lei hoofsaaklik Sjinese kadette op, deur kontrakte met die land se kommersiële lugrederye. AIFA het ook basisse in George en Oudtshoorn, maar Beaufort-Wes sal hulle grootste operasionele sentrum word. Tanya Krause doen verslag.